Tygerberg Koorfees

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 07/09/2018
7:00 pm - 10:00 pm

Location
NG Kerk De Tyger

Categories


Kom geniet die aand saam met Stadskoor Tygerberg City Choir , 8 Misses Croon , Tygerberg Mafia, Tygerberg Girls’ Choir, Laerskool Parow-Noord koor en Parow-Noord Marimba Ensemble vir ‘n aand van lekker musiek. 

Kaartjies beskikbaar by verskeie groepe wat optree en kaartjies sal ook by die deur beskikbaar wees. 

Sien julle almal daar.